Home » Oogensiklopedie by Gilbert Gibson
Oogensiklopedie Gilbert Gibson

Oogensiklopedie

Gilbert Gibson

Published October 1st 2009
ISBN : 9780624051381
ebook
220 pages
Enter the sum

 About the Book 

Die bundel as geheel kan gesien word as n ensiklopedie van die skryfkuns, en dan wel die skryfkuns as die kuns van sig en waarneming. Inhoudelik so wel as deur die komplekse sintaksis en woordgebruik is dit tot n groot mate n ondersoek na dieMoreDie bundel as geheel kan gesien word as n ensiklopedie van die skryfkuns, en dan wel die skryfkuns as die kuns van sig en waarneming. Inhoudelik so wel as deur die komplekse sintaksis en woordgebruik is dit tot n groot mate n ondersoek na die neurologie van die po sie, oftewel hoe die po tiese impulse van die oog deur die neurale netwerk van taal vertak om as n gedig op die blanke vlak van die bladsy geprojekteer te word. Verbluffend en eindeloos intrigerend, soos dit ware po sie betaam.